BLOGS
Kommentaar
Mense wat jou blog lees kan die kommentaar opsie op jou blog gebruik om met jou te kommunikeer.
Dis 'n baie goeie manier om terugvoer te kry op enigiets wat jy pos.
Wanneer enigiemand op jou blog kommentaar lewer, sal jy 'n Epos ontvang om jou in kennis te stel.
Die jongste kommentaar sal ook op die linkerkant van jou blog gelys word.
 
  Om die kommentaar op jou blog te sien, gebruik een van die volgende opsies:
  1. Kliek op enige link wat gelys is onder jou "Jongste Kommentaar”
  2. Kliek op die kommentaar link onder die pos, of
  3. Kliek op die link van jou "epos waarskuwing
 

Legal notices  |  Advertise on 24.com  |  Contact Us