BLOGS
Om foto’s op jou blog oor te dra
Foto’s het 'n belangrike deel van blogs geword. Volg hierdie stappe om jou foto’s maklik na jou blog oor te dra:
 
 
   
- Gaan na jou blog se redigeer ruimte
- Soek vir hierdie beeld-ikoon
 
   
- Kliek op die ikoon om die "Album opspring venster" te laai
- Gebruik die browse knoppie om jou beeld in die hande te kry
- Kliek stuur knoppie om dit na jou blog oor te dra
- Kies die beeld (deur daarop te kliek) in jou album
- Kies die verlangde grootte en
- Dra dit oor na jou blog!

Legal notices  |  Advertise on 24.com  |  Contact Us