 |
|
Om te pos: Onthou dat jy aangeteken moet wees om enigiets op jou blog te "pos" (skryf of skep).
Wanneer jy op die blog is en aangeteken is, gebruik die “Skep Inskrywing” knoppie. Dit sal jou na 'n redigeer-ruimte neem.
En dis waar die pret begin!
Wanneer die skryfwerk klaar is en jy gereed is om te pos, gebruik die “Stuur Inskrywing” knoppie om dit na jou blog oor te dra. |
|